21-dae afsondering
Winsgewende skaapboerdery deel 17: Suksesvolle binding beperk lamvrektes
Lamoorlewing is grootliks afhanklik van ՚n uitsluitlike band wat kort na geboorte tussen die ooi en lammers gevorm word. Pasgebore lammers moet die geleentheid gegun word om die eerste dag na geboorte onbeperk te suip, want dit sal die band tussen die ooi en lam versterk. Suksesvolle binding tussen[...]
TLU SA vra verantwoordelikheid van landbouers tydens 21-dae afsondering
TLU SA versoek die landbouers van Suid-Afrika om ten spyte van die groot risiko daaraan gekoppel, hulle dagtaak met groot verantwoordelikheid uit te voer tydens die 21-dae verbod op die beweging van mense.“Die drastiese maatreëls gaan gewis 'n groot invloed uitoefen op feitlik elke sfeer van die volkshuishouding,” sê[...]