Artikels
Grootste mielie-oes op rekord nog!
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 17,523 milj. ton gestel, wat 0,70% of 121 000 ton meer is as die vorige skatting van 17,402 milj. ton. Dit is die grootste mielie-oes op rekord. Die verwagte gemiddelde opbrengs is 6,43 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 4,77% of[...]
AgriSA en die ISS span kragte saam vir ’n bewysgegronde benadering tot landelike veiligheid
AgriCulture South Africa (AgriSA) en die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het ’n Memorandum van Verstandhouding (MvV) onderteken wat ’n werkverhouding formaliseer wat oor die afgelope jaar ontwikkel het. Die ooreenkoms maak voorsiening vir die insameling, deel en gesamentlike verslagdoening van data oor landelike misdaad, en kombineer die reikwydte van[...]
New Holland se nuwe-generasie T7-trekker … die toekoms wag
Slanke lyne. Aantreklike kurwes. Verwelkom New Holland se nuwe T7-langas-afstandreeks, wat uit drie modelle bestaan. Die opvallende stilering beskik oor nuwe ‘ ‘katoog-ligte’, aggressiewe kieue-agtige luginlate aan die kante en ’n dak met ’n meeuvlerk-profiel is propvol 16 LED-kajuitligte, insluitend kenmerkende motorstylligte, vir aaneenlopende boerdery. Die Tier 3 NEF-enjins[...]
2025 Omoda C7 1.6 TGDI Elegance: ‘n Treffende voorkoms en goeie waarde maak die C7 ‘n aantreklike opsie
Omoda is die luukse handelsmerk van die Chinesevervaardiger Chery. In Suid-Afrika was die Omoda C5 die eerste model van hierdie handelsnaam wat plaaslik bekendgestel is. Sedertdien het die vlagskip C9 ons mark getref en einde laasjaar het die C7 tussen die twee ingeskuif en daarmee die hoogs mededingende middelgrootte[...]
2026 RENAULT DUSTER: Mooier, beter en meer bekostigbaar
Renault SA het onlangs sy opgedateerde Duster in Suid-Afrika bekendgestel en ons was aangenaam verras tydens die plaaslike bekendstelling in die mooiste Kaap. Die 2026 Duster word gebou in Renault se fabriek in Chennai, Indië wat beteken dat die Roemeense Duster uit en met Europese spesifikasies amptelik iets van[...]