Artikels
John Deere 3E-reeks: ’n Nuwe kompakte kragspeler vir Suid-Afrika
John Deere bied die nuwe 3E-reeks kompakte nutstrekkers vir Afrika – ’n reeks wat ontwerp is vir produsente en grondgebruikers wat ’n kleiner veelsydige en betroubare trekker benodig. Die 3036EN is smal ontwerp met ‘n 36 hp-enjin. Die trekker is geskik vir toepassings waar ruimte beperk is en presiese[...]
Met RSA Grain Storage Solutions hoef jy nie kop te krap oor wat jou skape nodig het nie
Wanneer dit by skape kom, is boere altyd op soek na die beste oplossings. Wat kan hulle doen om hul skape se lewe makliker te maak, hoe verseker hulle dat die diere gesond bly, en waar huisves hulle al die ooie wat besig is om te lam? In die[...]
Gasvryheid, insiggewende gesprekke, jongboer-innovasie en hope pret lê voor by die Saai Karoo Landboufees in Laingsburg
Die immergewilde Saai Karoo Landboufees word hierdie jaar vir die vyfde keer op 30 en 31 Oktober op die Laingsburg Sportgronde aangebied en die geleentheid spog weereens met ’n uiteenlopende program wat in elkeen se smaak sal val. Hierdie geleentheid lok boere, gemeenskappe en die jeug vir twee dae[...]
NAMLAMB onttrek aan 2026 invitational, maar nuwe formaat baan weg vir groter internasionale kompetisie
Die NamLamb-span moes ongelukkig aan die eerste Lamb Champs Invitational, wat op 31 Oktober 2026 by Silver Lakes Farm Hotel in Pretoria plaasvind, onttrek ná die uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) in Namibië. Die Namibiese span van tien lede is op 18 September amptelik in Windhoek aangekondig en sou kop-aan-kop[...]
VAT 5 Dormergroep-produksieveiling behaal 100% verkope
Die VAT 5 Dormergroep-produksieveiling, wat op 26 September 2026 by die Parys Afridome aangebied is, het met 100% verkope afgesluit. Die dag het sterk belangstelling in die Dormer-genetika op aanbod gelok, met kopers, telers en ander lede van die landbougemeenskap wat die veiling ondersteun het. Een van die groot[...]