E-reeks

John Deere 3E-reeks: ’n Nuwe kompakte kragspeler vir Suid-Afrika

John Deere bied die nuwe 3E-reeks kompakte nutstrekkers vir Afrika – ’n reeks wat ontwerp is vir produsente en grondgebruikers wat ’n kleiner veelsydige en betroubare trekker benodig. Die 3036EN is smal ontwerp met ‘n 36 hp-enjin. Die trekker is geskik vir toepassings waar ruimte beperk is en presiese[...]

By Spesialisskrywer|6th October 2026|Categories: Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top