Artikels
Data alleen is nie genoeg nie: Produsente het insig en mense nodig vir beter besluite
Van weerdata en klimaatinligting tot plaaslike proewe en gronddata: Die vraag hoe produsente data kan gebruik om doeltreffender besluite te neem, het onlangs op meer as een landbouplatform onder die soeklig gekom. Die hoeveelheid weer- en landboudata wat vandag beskikbaar is, is groter as ooit. Die vraag is egter[...]
NMI-produkte laat koppe draai by NAMPO Kaap
Northmec Implements (NMI) het vanjaar weer uitsonderlike masjinerie na NAMPO Kaap gebring, waaronder produkte van IMEP, Kelly en Storti. Boere kon eerstehands kennis maak met landboutoerusting wat hulle op hul plase kan inspan vir verhoogde produksie. IMEP Avant 3000-presisiespuit Die IMEP Avant 3000-24 is ’n presisiespuit wat ontwerp is[...]
Vermy slapelose nagte met AGI se pasgemaakte graanbergingsoplossings
Die Wes-Kaap bestaan nie net uit wingerde en vakansieplekke nie, ’n groot verskeidenheid gewasse word in elke deel van hierdie provinsie verbou. Langs lande waar skape rustig in die son hul middagslapies geniet, is daar boere wat met stropers hul gras, hawer, kanola en ander gewasse oes. Dit is[...]
Magi-Clamp: Slim vasmaakkrag waarop elke boer kan vertrou
Op ’n plaas moet ’n boer altyd probeer verhoed dat ’n klein probleem in iets ergers ontaard. ’n Pyp wat lek, ’n verbinding wat loskom of iets wat vinnig en stewig vasgebind moet word, verg gewoonlik ’n eenvoudige en betroubare oplossing. Om hierdie en soortgelyke probleme te oorbrug, kan[...]
Meningsartikel: Pryse van diere op veilings: Is dit goed vir die ras?
By ProagriMedia verwelkom ons altyd ons lesers se opinies en insette. Dit is immers ons lesers wat die toekoms van landbou bepaal. Nicole Viljoen het onlangs haar opinie gelug oor die pryse van diere op veilings. Hier is wat sy te sê het: Daar was ’n tyd toe ’n[...]