Duster

2026 RENAULT DUSTER: Mooier, beter en meer bekostigbaar

Renault SA het onlangs sy opgedateerde Duster in Suid-Afrika bekendgestel en ons was aangenaam verras tydens die plaaslike bekendstelling in die mooiste Kaap. Die 2026 Duster word gebou  in Renault se fabriek in Chennai, Indië wat beteken dat die Roemeense Duster uit en met Europese spesifikasies amptelik iets van[...]

By DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive|25th September 2026|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , |

RENAULT DUSTER 1.5 dCi 4×4: Duster kry viervoet vastrap vir veldpadry

Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Renault se Duster is wêreldwyd gewild en het reeds meer as ‘n miljoen eenhede verkoop. Die Fransman het ook ‘n groeiende aanhang in Suid-Afrika, veral sedert die tweede generasie  in September 2018 ter plaatse bekendgestel is, aanvanklik eers net met voorwielaandrywing. Terwyl meeste[...]

By Specialist Writer|15th April 2019|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , |

NUWE RENAULT DUSTER: BETER, MOOIER EN TAWWER

Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Vir die moderne motorwȇreld is sportsnutse omtrent so gewild soos sekere kitskos  by Suid Afrikaanse politici – hulle kry net nie genoeg daarvan nie. Dis dan ook die steeds groeiende segment wȇreldwyd onder motorverkopers. Verder word es-joe-wees deesdae al meer kompak soos wat[...]

By Specialist Writer|8th October 2018|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , |
0
Go to Top