Renault Duster

RENAULT DUSTER 1.5 dCi 4×4: Duster kry viervoet vastrap vir veldpadry

Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Renault se Duster is wêreldwyd gewild en het reeds meer as ‘n miljoen eenhede verkoop. Die Fransman het ook ‘n groeiende aanhang in Suid-Afrika, veral sedert die tweede generasie  in September 2018 ter plaatse bekendgestel is, aanvanklik eers net met voorwielaandrywing. Terwyl meeste[...]

By Specialist Writer|15th April 2019|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , |

Takel die berge en dale met hierdie nutsvoertuie!

Hierdie oorsig oor die sportnutsvoer-tuie wat in 2018 bekendgestel is, is saamgestel deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive. Verlede maand was dit die bakkies se beurt, hierdie maand klim ons agter die stuur van ’n paar sportnutse of 4X4’s in wat ook plaaspaaie kan baasraak. Nuwe Renault Duster: Beter,[...]

NUWE RENAULT DUSTER: BETER, MOOIER EN TAWWER

Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Vir die moderne motorwȇreld is sportsnutse omtrent so gewild soos sekere kitskos  by Suid Afrikaanse politici – hulle kry net nie genoeg daarvan nie. Dis dan ook die steeds groeiende segment wȇreldwyd onder motorverkopers. Verder word es-joe-wees deesdae al meer kompak soos wat[...]

By Specialist Writer|8th October 2018|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , |
0
Go to Top