Renault
Belowender bakkie-oes vir SA in 2021
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Met Covid 19 en sy variante moes omtrent die hele wêreld briek aandraai met bedrywighede. Ook die wêreldwye motorbedryf voel die tentakels van die pes aan omtrent elke front. Suid-Afrika is redelik bakkie-mal en is na alle waarskynlikheid die grootste bakkiemark ter wêreld.[...]
Renault verras met bekostigbare Triber
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Dit bly effe van ‘n goëlbal – dis nou daai aflewering wat jou só tref dat jy wonder waar het dit vandaan gekom! Kom ek stel dit so: waar koop jy vandag ‘n nuwe goed toegeruste mini-SUV met 7 sitplekke wat groterige ouens[...]
RENAULT DUSTER 1.5 dCi 4×4: Duster kry viervoet vastrap vir veldpadry
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Renault se Duster is wêreldwyd gewild en het reeds meer as ‘n miljoen eenhede verkoop. Die Fransman het ook ‘n groeiende aanhang in Suid-Afrika, veral sedert die tweede generasie in September 2018 ter plaatse bekendgestel is, aanvanklik eers net met voorwielaandrywing. Terwyl meeste[...]