Ford
2020 Ford Tourneo Custom 2.0 Limited: Die lekker alternatief
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Baie lank gelede, om presies te wees hier in 1993/94 het ek ‘n nuwe VW Kombi Caravelle bussie gekoop. My eerste bus en daardie tyd die luukste in sy segment. My 2-deur Duitse vuurwa het die ander plek in die garage ingeneem vir[...]
Belowender bakkie-oes vir SA in 2021
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Met Covid 19 en sy variante moes omtrent die hele wêreld briek aandraai met bedrywighede. Ook die wêreldwye motorbedryf voel die tentakels van die pes aan omtrent elke front. Suid-Afrika is redelik bakkie-mal en is na alle waarskynlikheid die grootste bakkiemark ter wêreld.[...]
Bakkies, bakkies en nog bakkies: 2020 se Bestes
deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Wes-Kaap 2020 Ford Ranger Thunder Ford SA het onlangs die Ranger Thunder-modelreeks bekendgestel. Die Thunder is volgens Ford SA ’n spesiale model, maar is bloot ’n Wildtrak, waarop dit gegrond is, met mooier klere aan. In die Ranger-reeks is die Raptor die vlagskip,[...]
Ford Everest 2.0 Bi-turbo 4×4 XLT: Beter as die res
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive In Suid-Afrika, soos grootliks in die res van die wêreld, is sportnutsvoertuie die eerste keuse van meeste motorkopers. Terwyl die wêreldekonomie krimp, koop kopers al hoe kleiner, van daar die gewildheid van die kompakte SUV. Dis dus geen verrassing dat die stryd tussen[...]