Toyota

Toyota teken markaandeel van 24,6% in April aan

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het in April 8 810 verkope aangeteken, wat die maatskappy ‘n markaandeel van 24,6% besorg het. TSAM het altesaam 4 745 eenhede in die segment vir ligte handelsvoertuie (LHV) geregistreer, met ’n markaandeel van 43,6%, sowel as altesaam 3 885 eenhede in die passasiersafdeling met ’n ooreenstemmende[...]

By Specialist Writer|4th May 2021|Categories: Nuus|Tags: |

Bakkies, bakkies en nog bakkies: 2020 se Bestes

deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Wes-Kaap 2020 Ford Ranger Thunder Ford SA het onlangs die Ranger Thunder-modelreeks bekendgestel. Die Thunder is volgens Ford SA ’n spesiale model, maar is bloot ’n Wildtrak, waarop dit gegrond is, met mooier klere aan. In die Ranger-reeks is die Raptor die vlagskip,[...]

By Specialist Writer|8th December 2020|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , , , , , |

Nuwe Toyota RAV4 GX-R

Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Toyota het baanbrekerswerk gedoen toe die eerste RAV in 1994 in Japan en Europa bekendgestel is, nadat die eerste konsepvoertuig in 1989 by die Tokio Motorskou onthul is. ‘n Verbeterde konsep is in 1993 getoon wat nader aan die produksieweergawe was. Die filosofie[...]

By Specialist Writer|9th October 2019|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , |
0
Go to Top