Ford Ranger
Ford Ranger XL Sport 2.2TDCi Dubbelkajuit 4×4 outo
Deur Dirk Gallowitz Met bakkie pryse, veral die luukser dubbelkajuitmodelle wat die hoogte inskiet, begin meeste vervaardigers die lig sien om goedkoper alternatiewe in die mark vry te laat ten einde verkope te stimuleer. Dink maar aan Isuzu se gewilde X-Rider modelle. Terwyl Ford bakkie liefhebbers almal droom van[...]
Bakkies, bakkies, bakkies … !
Die span van Ultimate Drive het die afgelope jaar weer ՚n fees van bakkies getoets en geniet sodat ons in die feesgety saam met hulle voet in die hoek kan sit. Hier is so ՚n paar hoogtepunte: 2019 Toyota Hilux Legend 50 dubbelkajuit 4x4: Is dit Suid-Afrika se kampioenbakkie?[...]