bakkies

Bakkies, bakkies en nog bakkies: 2020 se Bestes

deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Wes-Kaap 2020 Ford Ranger Thunder Ford SA het onlangs die Ranger Thunder-modelreeks bekendgestel. Die Thunder is volgens Ford SA ’n spesiale model, maar is bloot ’n Wildtrak, waarop dit gegrond is, met mooier klere aan. In die Ranger-reeks is die Raptor die vlagskip,[...]

By Specialist Writer|8th December 2020|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , , , , , |

Bakkies, bakkies, bakkies …(2) !

Verlede maand het die span van Ultimate Drive kommentaar gelewer op die Toyota Hilux Legend, die nuwe Ford Ranger Wildtrak en die Ford Ranger Raptor. Nog so paar woorde oor die Raptor voor ons die veldtoets met Isuzu en Mitsubishi aanpak. Baja-modus vir veldrenryvermaak Die Ranger Raptor is toegerus[...]

By Specialist Writer|21st December 2019|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , |
0
Go to Top