RAV4 GX-R
Nuwe Toyota RAV4 GX-R
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Toyota het baanbrekerswerk gedoen toe die eerste RAV in 1994 in Japan en Europa bekendgestel is, nadat die eerste konsepvoertuig in 1989 by die Tokio Motorskou onthul is. ‘n Verbeterde konsep is in 1993 getoon wat nader aan die produksieweergawe was. Die filosofie[...]