Land Cruiser
Land Cruiser 300: Die “Groot meneer” van Afrika
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Die laaste nuwe Land Cruiser het in 2014 op plaaslike bodem gebuig. Geen wonder die nuwe 300 was met soveel verwagting begroet nie toe dit middel September aan plaaslike motormedia in die mooiste Kaap bekend gestel is nie. Veral omdat die nuweling bekend[...]