Ford Tourneo Custom
2020 Ford Tourneo Custom 2.0 Limited: Die lekker alternatief
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Baie lank gelede, om presies te wees hier in 1993/94 het ek ‘n nuwe VW Kombi Caravelle bussie gekoop. My eerste bus en daardie tyd die luukste in sy segment. My 2-deur Duitse vuurwa het die ander plek in die garage ingeneem vir[...]