Nissan
Voet in die hoek met die nuwe Nissan Navara L
Gerieflik, genotvol, prettig, kragtig en soveel meer. Nissan spog met ՚n splinternuwe trekpleister en ProAgri het die voorreg gehad om die nuwe Nissan Navara LE outomatiese 2.5-diesel dubbelkajuitbakkie se prestasie op die pad uit te toets. Dubbelkajuitbakkies is besonder prakties en as ՚n mens veral na die Navara kyk,[...]
Belowender bakkie-oes vir SA in 2021
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Met Covid 19 en sy variante moes omtrent die hele wêreld briek aandraai met bedrywighede. Ook die wêreldwye motorbedryf voel die tentakels van die pes aan omtrent elke front. Suid-Afrika is redelik bakkie-mal en is na alle waarskynlikheid die grootste bakkiemark ter wêreld.[...]