Mazda
Belowender bakkie-oes vir SA in 2021
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Met Covid 19 en sy variante moes omtrent die hele wêreld briek aandraai met bedrywighede. Ook die wêreldwye motorbedryf voel die tentakels van die pes aan omtrent elke front. Suid-Afrika is redelik bakkie-mal en is na alle waarskynlikheid die grootste bakkiemark ter wêreld.[...]
2019 Mazda 3: Pragtig en gesofistikeerd
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Die Mazda 3 het sedert sy bekendstelling in 2003 wêreldwyd reeds meer as ses miljoen eenhede verkoop en is ‘n topverkoper in die Mazda stal. Met ‘n geskiedenis wat so vêr terugstrek as 1963, met die Mazda Familia motor wat later tot die[...]