Recipes

Braaisous vir wors en pap

Lewer ± 1,5 liter30 ml olie2 groot uie, gekap2 knoffelhuisies, gekneus30 ml droë gemengde kruie410 g (1 blik) tamatiepuree60 g (1 pakkie) beesstert- of bruinuiesoppoeier500 ml kookwater470 g (1 bottel) vrugteblatjang30 ml suiker’n paar druppels Tabascosousvarsgemaalde swartpeper na smaak Verhit die olie en soteer die uie, knoffel en kruie tot[...]

By Benine Ackermann|3rd February 2016|Categories: Recipes|Tags: , , |

Cappucino-yskastert

Lewer 6 porsiesKORS1 sjokoladerolkoekVULSEL200 g cappuccinosjokolade, in stukkies gebreek4 eiers350 g botter, gesmelt375 ml strooisuiker50 g (½ pakkie) pekanneute, gekap250 ml room, vir afrondingsjokoladeblare, vir afrondingSmeer ’n geskikte tertbak.KORS: Sny die rolkoek in skywe en pak onderin die tertbak.VULSEL: Smelt die sjokolade teen 70% krag in die mikrogolfoond of[...]

By Benine Ackermann|2nd February 2016|Categories: Recipes|Tags: , |

Geurige kerriehoender

Lewer 6 porsies20 ml botter2 uie, gekap2 knoffelhuisies, gekneus8 hoenderborsies, in blokkies gesny’n knippie sout en varsgemaalde swartpeper7,5 ml kerriepoeier7,5 ml tandoori masala5 ml garam masala65 g (1 blik) tamatiepasta400 g (1 blik) klappermelk5 heel kardemomsade250 ml natuurlike jogurtSmelt die botter in ’n braaipan en soteer die uie en[...]

By Benine Ackermann|1st February 2016|Categories: Recipes|Tags: , |

Tong met mosterdsous

Lewer 4-6 porsies45 ml botter45 ml koekmeel300 ml beesvleisaftreksel15 ml aangemaakte mosterd125 ml brandewyn100 g rosyne, oornag geweek in die brandewyn125 ml room, tot sagte punte geklitssout en varsgemaalde swartpeper na smaak1 gaar beestong, in skywe gesnySmelt die botter oor lae hitte in ’n kastrol en roer die meel[...]

By Benine Ackermann|29th January 2016|Categories: Recipes|Tags: |

GEROOSTERDE KEKERERTJIEHAPPIES

Aantal porsies: 4 x 60 gAanbevole porsiegrootte: 60 gBESTANDDELE400 g (1 blik) kekerertjies, gedreineer en afgespoel15 ml olyfolieGeursel5 ml fyn kaneel1,25 ml fyn neutmuskaat1,25 ml fyn sout30 ml heuning30 ml sesamsaadMETODEVoorverhit die oond tot 190 o Voer ’n plat bakplaat met waspapier uit.Maak die kekerertjies droog op ’n papierhanddoek[...]

0
Go to Top