Tong
Tong met mosterdsous
Lewer 4-6 porsies45 ml botter45 ml koekmeel300 ml beesvleisaftreksel15 ml aangemaakte mosterd125 ml brandewyn100 g rosyne, oornag geweek in die brandewyn125 ml room, tot sagte punte geklitssout en varsgemaalde swartpeper na smaak1 gaar beestong, in skywe gesnySmelt die botter oor lae hitte in ’n kastrol en roer die meel[...]