Recipes

WITSJOKOLADENAGEREG MET VARS BESSIES

Aantal porsies: 8 x 100 gAanbevole porsiegrootte: 100 gBESTANDDELE15 ml gelatien30 ml water60 g witsjokolade500 ml laevetvanieljejogurt15 ml vars suurlemoensap5 ml gerasperde suurlemoenskilsade van 1 vanieljepeul2 eierwitte80 ml suiker (60 ml suiker vir ’n minder soet nagereg)100 g vars bessiesekstra vars bessies, vir garneringmetodeSprinkel die gelatien oor die water[...]

By Benine Ackermann|27th January 2016|Categories: Recipes|

MINIPIZZAS

Aantal porsies: 16 x 150 gAanbevole porsiegrootte: 150 gBESTANDDELEPizzabasis350 g glutenvrye koekmeelmengsel150 g kekerertjiemeel3,75 ml sout2 ml droë gis75 ml kanolaolie280 ml louwarm waterPizzasous2,5 ml kanolaolie1 ui, gekap10 ml gekapte knoffel820 g (2 blikke) gekapte tamaties125 ml rooilensies250 ml kookwater10 ml hoenderaftrekselpoeier10 ml droë origanum5 ml soutvarsgemaalde swartpeper na[...]

By Benine Ackermann|26th January 2016|Categories: Recipes|Tags: |

SKORSIEBOBOTIE

Aantal porsies: 5 x 270 gAanbevole porsiegrootte: 270 gBESTANDDELE5 groot skorsiesVarsgemaalde soutGeurmengsel7,5 ml fyn gemmer7,5 ml sagte bruinsuiker5 ml kerriepoeier5 ml borrie2,5 ml sout’n knippie peper15 ml botter1 groot ui, gekapMaalvleismengsel½ sny lae-GI-brood, geweek in water250 g laevetmaalvleis30 ml sultanas15 ml blatjang7,5 ml fyn appelkooskonfyt7,5 ml asyn7,5 ml worcestersous7,5[...]

By Benine Ackermann|25th January 2016|Categories: Recipes|
0
Go to Top