pap

Braaisous vir wors en pap

Lewer ± 1,5 liter30 ml olie2 groot uie, gekap2 knoffelhuisies, gekneus30 ml droë gemengde kruie410 g (1 blik) tamatiepuree60 g (1 pakkie) beesstert- of bruinuiesoppoeier500 ml kookwater470 g (1 bottel) vrugteblatjang30 ml suiker’n paar druppels Tabascosousvarsgemaalde swartpeper na smaak Verhit die olie en soteer die uie, knoffel en kruie tot[...]

By Benine Ackermann|3rd February 2016|Categories: Recipes|Tags: , , |
0
Go to Top