Recipes
Franse slaaisous
Lewer ± 300 mlBASIESE FRANSE SLAAISOUS200 ml sonneblom- of olyfolie100 ml wit- of rooiwynasyn10 ml aangemaakte mosterd5 ml bruinsuikersout en varsgemaalde swartpeper na smaakPlaas al die bestanddele in ’n gesteriliseerde bottel en verseël dit.Skud baie goed net voor gebruik. Dit kan tot drie maande in die yskas bewaar word.VARIASIESRoosmaryn,[...]
Hoenderroompotjie
Lewer 8 porsiesolie om in te braai2-3 groot uie, in ringetjies gesnyknoffel na smaak, fyngedruk25 ml appelkooskonfyt14-16 hoenderporsies250 g spekvleis, gekaptiemie, roosmaryn, sout en varsgemaalde swartpeper na smaak250 ml witwyn200-400 ml water16 baba-aartappels300 g babawortels300 g geel vlapampoentjies, gehalveer300 g groen vlapampoentjies, gehalveer1 kg pekeluie250 g sampioeneSOUS1 liter room60[...]
Yskaskaaskoek
Lewer 6-8 porsiesKORS200 g (1 pakkie) Tennisbeskuitjies, fyngemaak15 ml strooisuiker5 ml fyn neutmuskaat100 ml botter, gesmeltVULSEL385 g (1 blik) kondensmelk250 g gladde maaskaas125 ml suurlemoensap15 ml gelatienpoeier45 ml kookwater250 ml roomrepies suurlemoenskil, vir garneringKORS: Meng die fyngemaakte koekies, suiker, neutmuskaat en gesmelte botter en druk dit in ’n eweredige[...]
Bar-One blokkies
Lewer 48 porsies300 g (5 stafies) Bar-One-stafies60 ml gouestroop200 g botter6 x 250 ml Rice Krispies300 g melk- of witsjokoladeSmelt die Bar-One-stafies, stroop en botter saam oor lae hitte in ’n groot kastrol. Roer tot glad en verwyder van hitte.Roer die Rice Krispies by en druk die mengsel in[...]
Mikrogolf-fudge
Lewer ± 80 porsies385 g (1 blik) kondensmelk500 ml strooisuiker5 ml vanieljegeursel125 g botter of margarienSmeer ’n reghoekige glasbak goed met botter of margarien.Meng al die bestanddele in ’n diep glasbak en mikrogolf dit 2 minute lank op hoog. Klop dit goed met ’n houtlepel.Mikrogolf dit nog 10 minute[...]