soetgoed

Bar-One blokkies

Lewer 48 porsies300 g (5 stafies) Bar-One-stafies60 ml gouestroop200 g botter6 x 250 ml Rice Krispies300 g melk- of witsjokoladeSmelt die Bar-One-stafies, stroop en botter saam oor lae hitte in ’n groot kastrol. Roer tot glad en verwyder van hitte.Roer die Rice Krispies by en druk die mengsel in[...]

By Benine Ackermann|5th February 2016|Categories: Recipes|Tags: , |
0
0
Go to Top