Recipes
Steak-en-tamatie-gebak
6 porsiesVulsel30 ml kookoliesout na smaak5 ml varsgemaalde swartpeper5 ml knoffelpasta5 ml gemmer2,5 ml fyn komyn5 ml blaarmasala2 groen brandrissies, gekap250 g steak, in blokkies gesny1 ui, fyngekap60 ml gekapte vars koljanderblare (dhania)2 tamaties, in skyfies gesnypapawer- en sesamsaadjies(opsioneel) Deeg125 g koekmeel7,5 ml bakpoeier2 ml sout2 ml fyn swartpeper60 g[...]
Souskluitjies
250 ml koekmeel2 ml sout5 ml koeksoda15 ml botter1 eier, geklits30 ml melk15 ml gladde appelkooskonfytkaneelsuiker na smaakStroop375 ml water250 ml suiker5 ml fyn kaneel5 ml fyn gemmer2 ml fyn neutmuskaatSif die meel, sout en koeksoda saam. Vryf die botter by die meelmengsel in tot dit soos fyn broodkrummels[...]
Outydse doekpoeding
Lewer 10-12 porsies600 g pitlose rosyne150 g (250 ml) korente150 g (250 ml) versuikerde vrugte soos pynappel, kersies en vye, gekap300 g (500 ml) dadels, fyn gesny25 ml versuikerde sitrusskil50 ml brandewyn12,5 ml sjerrie’n vierkantige doek van ongebleikte linneHolsum60 g (250 ml) vars witbroodkrummels125 ml melk422 g (875 ml)[...]
Kerriepootjies-en-boontjies
6 skaappootjies, skoongemaak en in stukke gesny90 ml kookolie2 uie, gekap2 kardemompeule3 kassiastokkies3 tamaties, gekap10 ml masala5 ml fyn komyn5 ml fyn koljander5 ml borrie1 groen brandrissie, gekap10 ml fyngekapte knoffel2 x 410 g blikkies botterboontjiessout na smaakMaak ’n kastrol vol water en kook die pootjies tot sag en[...]
Drieskenkelpot met witwyn, vars kruie en suurlemoen
Lewer 4-6 porsies400 g beesskenkel, in stukke gesaag300 g skaapskenkel, in stukke gesaag300 g varkskenkel, in stukke gesaagsout en varsgemaalde swartpeper na smaakkoekmeel om in te rololie vir braai3 uie, geskil en gekap2 wortels, geskil en gekap1 selderystingel, gekap3 knoffelhuisies, geskil en gekap1 lang reep suurlemoenskil200 ml droë witwyn400[...]