gekookte kos
Kerriepootjies-en-boontjies
6 skaappootjies, skoongemaak en in stukke gesny90 ml kookolie2 uie, gekap2 kardemompeule3 kassiastokkies3 tamaties, gekap10 ml masala5 ml fyn komyn5 ml fyn koljander5 ml borrie1 groen brandrissie, gekap10 ml fyngekapte knoffel2 x 410 g blikkies botterboontjiessout na smaakMaak ’n kastrol vol water en kook die pootjies tot sag en[...]