franse slaaisous

Franse slaaisous

Lewer ± 300 mlBASIESE FRANSE SLAAISOUS200 ml sonneblom- of olyfolie100 ml wit- of rooiwynasyn10 ml aangemaakte mosterd5 ml bruinsuikersout en varsgemaalde swartpeper na smaakPlaas al die bestanddele in ’n gesteriliseerde bottel en verseël dit.Skud baie goed net voor gebruik. Dit kan tot drie maande in die yskas bewaar word.VARIASIESRoosmaryn,[...]

By Benine Ackermann|10th February 2016|Categories: Recipes|Tags: |
0
Go to Top