kerrie
Vrugtekerrie
6 porsies kookolie1 ui, gekap6 boudtjops1 steranys3 kaneelstokkies5 wonderpeperkorrels5 ml borrie20 ml kerrie2 groen papajas, geskil2 groen veselperskes, met skil Verhit die olie in ’n kastrol en braai die ui en tjops tot amper gaar.Kap die steranys en kaneelstokkies fyn. Voeg dit by die tjops.Roer die wonderpeper, borrie en kerrie by die tjops.Sny[...]
Geurige kerriehoender
Lewer 6 porsies20 ml botter2 uie, gekap2 knoffelhuisies, gekneus8 hoenderborsies, in blokkies gesny’n knippie sout en varsgemaalde swartpeper7,5 ml kerriepoeier7,5 ml tandoori masala5 ml garam masala65 g (1 blik) tamatiepasta400 g (1 blik) klappermelk5 heel kardemomsade250 ml natuurlike jogurtSmelt die botter in ’n braaipan en soteer die uie en[...]