Natasha

Wat is op aanbod by die algehele uitverkoping van Ian du Plooy?

Ian du Plooy se algehele uitverkoping is 'n fantastiese geleentheid vir enige boer om ‘n verskeidenheid landboutoerusting en vee te bekom. Of jy jou vloot masjinerie wil uitbrei, noodsaaklike toerusting wil aanskaf of meer vee wil aankoop, dit alles sal op een veiling beskikbaar wees! Boere kan 'n verskeidenheid[...]

By Natasha Pansegrouw|5th September 2023|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , |

Riana de Beer word ’n top Beefmaster-boer deur toewyding

Die Quardsen-busstop in die Oos-Vrystaat was vroeër jare 'n bekende stop op die busroete tussen Senekal en Marquard. Dit is ook waarna Riana de Beer se Beefmaster-stoet vernoem is; Quardsen Beefmaster is ‘n portmanteau van "MarQUARD" en "SENekal".  Destyds het haar ma hulle familieplaas juis dié naam gegee omdat[...]

By Natasha Pansegrouw|28th August 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Bonsmara Genepoel se Lenteveiling het beeste teen goeie mededingende pryse opgeveil

Op 16 Augustus 2023 het Bonsmara Genepoel 'n Lenteveiling by die Vryburg Skougronde aangebied. “As ek sê dat Bonsmara die beste ras is om mee te boer in hierdie area om aan die uitvoermark te verkoop, dink ek ek praat namens al die suksesvolle telers wat deel is van[...]

Goeie resultate word op die Brauvieh Nasionale Veiling behaal

Op die 20ste Julie 2023, het die Brauvieh Nasionale veiling plaasgevind by die Afridome in Parys. 'n Enorme applous is in orde vir die Braunvieh SA omdat hulle 'n wonderlike Nasionale veiling suksesvol aangebied het. Die span by die Braunvieh Nasionale veiling wil graag hulle dank uitspreek teenoor al[...]

0
Go to Top