Brauvieh Nasionale Veiling
Goeie resultate word op die Brauvieh Nasionale Veiling behaal
Op die 20ste Julie 2023, het die Brauvieh Nasionale veiling plaasgevind by die Afridome in Parys. 'n Enorme applous is in orde vir die Braunvieh SA omdat hulle 'n wonderlike Nasionale veiling suksesvol aangebied het. Die span by die Braunvieh Nasionale veiling wil graag hulle dank uitspreek teenoor al[...]