Vragmotors

Te veel mielies? Huur ’n Scania

Oestyd, veilingtyd of planttyd is die tye wanneer al die wiele op die plaas moet draai en dikwels moet daar bykomende vervoer gereël word om kwotas te haal. Die boer se vertroude vervoervennoot, Scania, het vyf jaar gelede ’n behoefte in die landbou- en kontrakteursmark aan ’n goeie gehalte[...]

By Annemarie Bremner|25th June 2018|Categories: Meganisasie, Water|Tags: , |

FAW spog by NAMPO 2018

FAW Suid-Afrika sal vanjaar vir die 17de keer aan Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbou uitstalling in privaatbesit in die suidelike halfrond, deelneem. Die NAMPO Oesdag, wat jaarliks op Bothaville in die Vrystaat gehou word, lok nie slegs rolspelers uit die plaaslike landbousektor nie, meer ook heelwat[...]

By Specialist Writer|12th March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Scania: Die Vrystaat is in goeie hande

Scania het oor die afgelope paar jaar ’n onlosmaakbare deel van die landbougemeenskap geword. Die Scaniakantoor in die Vrystaat staan sentraal tot hierdie ontwikkeling. Die taak om die streek te bestuur is onlangs oorgedra na die hande van Morné Botha, ’n man wat al diep spore in verskillende afdelings[...]

By Annemarie Bremner|30th October 2017|Categories: Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top