trokke
Scania: Versien jou trok nou vir minder as jou bakkie
Die sakewêreld is druk besig om planne te maak om te herstel van die landswye inperking wat baie ondernemings hard geslaan het. Scania Suid-Afrika ondersteun graag sy kliënte in hierdie tyd met ’n vastekosteafslagpakket vir versiening (Fixed Maintenance Package), veral vir ouer vragmotors wat meer gereeld in die werkswinkel[...]
Scania se nuwe reeks trokke – Hier kom ’n ding!
Vier blinknuwe Scania-trokke, 2 256 spogrykilometer, een geesdriftige Scania-span en plattelandse gasvryheid was die suksesresep vir die New Generation Scania-skourit vanuit die Bloemfontein-streekkantoor. “Ons weet boere is in hulle besige stroopseisoen, hulle bly ver en kon nie maklik die groot bekendstelling van die nuwe reeks Scanias in Johannesburg bywoon[...]
Scania eindig ‘n glorieryke era op ‘n hoë noot
“Time is money – we save you both” is die slagspreuk van Time Link Cargo. Dit is slegs moontlik met ՚n Scania-trok. Scania is in alle opsigte ՚n uitsonderlike trok, maar een van Scania se mees indrukwekkende kenmerke is hulle magtige V8-enjins. Scania se PGR V8-reeks het diep spore[...]
Scania help die boer om ’n plan te maak
“Amper al ons kliënte in hierdie streek het iets met landbou te doen en een ding wat ons sien, is dat ’n boer altyd gereed is om ’n plan te maak,” sê Morné Botha, streeksbestuurder van Scania in Bloemfontein. Die streek strek van die Noord-Kaap af deur die Vrystaat[...]
Scania draf lag-lag met die swaarste vrag
“Ek sal ’n Scania weer vervang met ’n Scania,” sê Rossouw van Bergen, eienaar van Noordkaap Landboudiens- (NKLD) -vervoermaatskappy en besproeiingsboer van Backhouse Landgoed by Douglas. Rassie Jonker, wat al 23 jaar van Rossouw se Scania-vragmotors bestuur, stem saam: “Die beste ding wat nog ooit op die aarde gemaak[...]