trucks

Nuwe kajuit maak dit ’n plesier om ’n Scania te bestuur

“Die dieselverbruik van Scaniatrokke is beter as dié van enige  ander trok in hulle klas,” sê Ryno van Wyk, eienaar van Rusgenot Transport.  Ryno het gaan inloer by die Scaniauitstalling by NAMPO Kaap. Hy het agt  Scania-trokke waarmee hy landwyd vrugte vervoer.  “Scania se vragmotors is puik waarde vir[...]

By Benine Ackermann|15th October 2019|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

Scania se nuwe reeks trokke – Hier kom ’n ding!

Vier blinknuwe Scania-trokke, 2 256 spogrykilometer, een geesdriftige Scania-span en plattelandse gasvryheid was die suksesresep vir die New Generation Scania-skourit vanuit die Bloemfontein-streekkantoor. “Ons weet boere is in hulle besige stroopseisoen, hulle bly ver en kon nie maklik die groot bekendstelling van die nuwe reeks Scanias in Johannesburg bywoon[...]

By Annemarie Bremner|17th July 2019|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top