Scania-trokke
Scania se nuwe reeks trokke – Hier kom ’n ding!
Vier blinknuwe Scania-trokke, 2 256 spogrykilometer, een geesdriftige Scania-span en plattelandse gasvryheid was die suksesresep vir die New Generation Scania-skourit vanuit die Bloemfontein-streekkantoor. “Ons weet boere is in hulle besige stroopseisoen, hulle bly ver en kon nie maklik die groot bekendstelling van die nuwe reeks Scanias in Johannesburg bywoon[...]
Scania help die boer om ’n plan te maak
“Amper al ons kliënte in hierdie streek het iets met landbou te doen en een ding wat ons sien, is dat ’n boer altyd gereed is om ’n plan te maak,” sê Morné Botha, streeksbestuurder van Scania in Bloemfontein. Die streek strek van die Noord-Kaap af deur die Vrystaat[...]
Groei groot met Scania
“Enigeen wat lewendehawe in ’n ander trok as ’n Scania vervoer, moet sy kop laat lees,” sê Alvin Steenkamp van die Cavalier-groep buite Cullinan. Sowat 7 500 skape en 800 beeste word elke week na dié houkrale en slagpale aangery vanaf boere en veilingskrale regoor die land. “Ons het[...]