Vragmotors
Scania help om plaas te koop
Meer as drie keer maan toe! Dit is hoe ver Dirk Lötter se eerste Scania-trok al gery het toe hy hom tweedehands met 1,2-miljoen kilometer op die klok gekoop het. “Toe ek hom op 2-miljoen kilometer verkoop het, het hy steeds baie goed gelyk en baie goed gery, maar[...]
FAW spog by NAMPO 2018
FAW Suid-Afrika sal vanjaar vir die 17de keer aan Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbou uitstalling in privaatbesit in die suidelike halfrond, deelneem. Die NAMPO Oesdag, wat jaarliks op Bothaville in die Vrystaat gehou word, lok nie slegs rolspelers uit die plaaslike landbousektor nie, meer ook heelwat[...]
Scania: Die Vrystaat is in goeie hande
Scania het oor die afgelope paar jaar ’n onlosmaakbare deel van die landbougemeenskap geword. Die Scaniakantoor in die Vrystaat staan sentraal tot hierdie ontwikkeling. Die taak om die streek te bestuur is onlangs oorgedra na die hande van Morné Botha, ’n man wat al diep spore in verskillende afdelings[...]
Scania dra jou deur dik en dun
Scania is besig om vinnig naam te maak en te groei in landbougeledere. Annemarie Bremner het gaan uitvind waarom. “Ons gaan nie vir ’n boer sê, ‘jong dis nou droogte, bring maar terug jou trok’ nie,” sê André van Eeden, verkoopsbestuurder, Scania Finance. Scania doen dinge anders en dit[...]
NAMPO skep ’n werklike omgewing vir Hino
Hino praat net met groot lof van die landbousektor. “Dit verstom my hoe veerkragtig hierdie bedryf is,” sê Leslie Long, senior bestuurder – produk- en behoeftebeplanning van Hino Suid-Afrika. “Die boere is altyd positief ten spyte van bedreigings en uitdagings soos droogtes, grondhervorming en stygende insetkoste. Maak nie saak[...]