NAMPO Oesdag 2018
NAMPO-visier ingestel op doeltreffendheid met tegnologie
Die NAMPO Oesdag 2018-enjin staan in die wegspringblokke en dreun in gereedheid op dié toonaangewende landbouskou wat op 15 tot 18 Mei buite Bothaville aangebied word. Met nagenoeg 740 uitstallers en ʼn verwagte bywoningsyfer wat verlede jaar se 78 648 besoekers kan oortref, word Graan SA se NAMPO Oesdag[...]
FAW spog by NAMPO 2018
FAW Suid-Afrika sal vanjaar vir die 17de keer aan Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbou uitstalling in privaatbesit in die suidelike halfrond, deelneem. Die NAMPO Oesdag, wat jaarliks op Bothaville in die Vrystaat gehou word, lok nie slegs rolspelers uit die plaaslike landbousektor nie, meer ook heelwat[...]