VIDEO – FAW JH6 550hp: Een vragmotor wat almal oorheers

FAW_JH6Range_THUMBNAIL
Ervaar die krag en doeltreffendheid van die FAW JH6 550hp.
Hierdie vragmotor is perfek vir lang afstande of swaar vragte. Dit het ’n groot brandstoftenk, oorhoofse stoorplek in die kajuit, drie kameras en nog baie meer.
Kyk die video en sien vir jouself.