Vlakte Bonsmara studiegroep
VIDEO: Vlakte Bonsmara Studiegroep seëvier by onlangse produksieveiling ten spyte van uitdagende mark
Vlakte Bonsmara Studiegroep het op Vrydag 2 Mei 2025 net weer bewys dat hulle weet hoe om dinge te doen. Tydens hulle 19de produksieveiling op die plaas Doornpan buite Roedtan was die dag gekenmerk deur ’n puik aanbiedinge, goeie gees en 100% verkope. 'n Totale omset van R8 798[...]
100% verkope op Doornpan: Vlakte Bonsmara oorbrug uitdagende mark
Vlakte Bonsmara Studiegroep het op Vrydag 2 Mei 2025 hulle 19de produksieveiling op die plaas Doornpan buite Roedtan aangebied – ’n dag wat gekenmerk is deur ’n puik aanbod, goeie gees en 100% verkope te midde van ’n uitdagende mark. Met altesaam 363 diere verkoop is en ‘n totale[...]
Hìèr is Vlakte Bonsmara Studiegroep se aanbod op hulle komende produksieveiling
Dit is weer daardie opwindende tyd van die jaar waar die Vlakte Bonsmara Studiegroep gereed maak vir hulle 19de produksieveiling wat op 2 Mei om 11:00 te plaas Doornpan, Roedtan plaasvind. Topgehalte diere wat insluit 37 bulle en 250 vroulike diere in alle produksiestadiums word op die gesogte veiling[...]
VIDEO: Moenie Vlakte Bonsmara se 19de Produksieveiling misloop nie!
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep fokus op genetiese verbetering en wil ‘n leier bly in die mark en ‘n voorbeeld stel vir ander telers in die veebedryf. Moenie hulle topgehalte diereveiling op 2 Mei 2025 te plaas Doornpan misloop nie. 37 Bulle en 350 Vroulike diere is op aanbod. https://youtu.be/7a9LpyF1KOk[...]
Wat lê voor vir Vlakte Bonsmara Studiegroep vir 2025?
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep, onder leiding van die voorsitter Kobus du Toit, is optimisties oor die komende jaar, met die hoop dat die marktoestande sal stabiliseer en die boere se kontantvloei sal herstel. Die algemene vooruitsigte vir die groep vir 2025 is versigtig optimisties, en daar is 'n baie[...]