Rovic
VIDEO: 2024… what a year for Rovic!
What a year it has been for the team from Rovic. As the popular song goes, From the west side to the east side, from the north side to the south. You'll never get bad service, if you just believe in … well Rovic. During 2024 the Rovic team[...]
What a year it has been for Rovic!
What a year it has been for the team from Rovic. As the popular song goes, From the west side to the east side, from the north side to the south. You'll never get bad service, if you just believe in … well Rovic. During 2024 the Rovic team[...]
VIDEO: Rovic Cima-spuite | NAMPO Kaap 2024
Dit is een van die mees beproefste spuite in Suid-Afrika. Wat die spuit gewild maak is dat as jy die regte basis gekoop het, jy eintlik enige aanhangsel agterop die spuit kan sit. Hulle sleepspuite is beskikbaar in die 1000-,1500-, 2000 liter en hulle nuwe toevoeging tot die reeks[...]
VIDEO: Rovic Syncroplant-mielieplanter
Met die Rovic Syncroplant hoef boere nie twee keer te werk nie – met hierdie mielieplanter is dit net een keer se plant, en een keer is genoeg! Tydbesparing, effektiewe werk en gemaklike toepassing van hierdie planter, is wat die boere oor juig! Vir enige navrae besoek Rovic se[...]
VIDEO: Rovic Strooier Reeks | NAMPO Kaap 2024
Rovic strooiers is baie gewild in die Kaap, en het die NAMPO standplaas van Rovic net meer opgevul met opwinding om die kwaliteit produkte aan die boere bekend te stel. Die Rovic Strooier reeks is geskik vir vrugteboorde en graanlande (groot of klein). Vir meer inligting, besoek Rovic se[...]