Categories: Video'sPublished On: 20th November 2024

VIDEO: Rovic Cima-spuite | NAMPO Kaap 2024

By 0 min read
82 words

DSC_0381-1536×1024

Dit is een van die mees beproefste spuite in Suid-Afrika. Wat die spuit gewild maak is dat as jy die regte basis gekoop het, jy eintlik enige aanhangsel agterop die spuit kan sit.

Hulle sleepspuite is beskikbaar in die 1000-,1500-, 2000 liter en hulle nuwe toevoeging tot die reeks is die 3000 liter. Die spuite kom ook in groot en klein waaiervolumes.

Besoek gerus hulle webtuiste by www.rovic.com vir meer inligting oor al hulle produkte.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0