Cima-spuit
VIDEO: Rovic Cima-spuite | NAMPO Kaap 2024
Dit is een van die mees beproefste spuite in Suid-Afrika. Wat die spuit gewild maak is dat as jy die regte basis gekoop het, jy eintlik enige aanhangsel agterop die spuit kan sit. Hulle sleepspuite is beskikbaar in die 1000-,1500-, 2000 liter en hulle nuwe toevoeging tot die reeks[...]