Categories: VideosPublished On: 5th November 2024

VIDEO: Rovic Syncroplant-mielieplanter

By 0 min read
62 words

Screenshot 2024-11-05 121658

Met die Rovic Syncroplant hoef boere nie twee keer te werk nie – met hierdie mielieplanter is dit net een keer se plant, en een keer is genoeg!

Tydbesparing, effektiewe werk en gemaklike toepassing van hierdie planter, is wat die boere oor juig!

Vir enige navrae besoek Rovic se webtuiste by www.rovic.com of kontak jou naaste handelaar.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0