New Holland
VIDEO: New Holland spog met hul reuse by Val Boeredag
New Holland wys hulle groot trekkerreeks by Val Boeredag. Hierdie trekkers is gemaak vir harde werk en grondvoorbereiding. Kyk na die video vir meer: https://youtu.be/wEUO4B9CSDw
VIDEO: New Holland Val Boeredag: T8 Genesis-reeks
New Holland Agriculture het gewys wat in hulle stal steek by die Val Boeredag met die New Holland T8.410. Hy het groot indruk gemaak toe hy ’n Amazone-grondbewerker met gemak hanteer het. https://youtu.be/6RAkC18Xg7U
Val Boeredag vier sy 30ste bestaansjaar met reuse sukses
In 1995 het die Waterval Boerevereniging vir die eerste keer die Val Boeredag aangebied by Val, die geskiedkundige gehuggie halfpad tussen Balfour en Standerton. Tydens hierdie eerste boeredag was daar agt uitstallers en omtrent 30 besoekers. Vanjaar, 30 jaar later, het die aarde behoorlik gedreun op dieselfde terrein met[...]
New Holland se groottrekkerreeks
Die groot trekkers van New Holland bestaan uit drie reekse. Die T9-, Genesis® T8- en T7 HD-reekse is almal toegerus met die PLM Intelligence™- stelsel (Precision Land Management System with Intelligence). Die T7 HD-reeks is die nuutste toevoeging tot hierdie groot segment en beskik oor die nuutste fase V-tegnologie[...]
Video: New Holland se T6000-reeks: ‘n Trekker vir elke doel
Boere is al bekend met New Holland se T6000-reeks maar die reeks bly steeds 'n staatmaker vir enige plaas. Van die Delta T6050 tot die T6090, New Holland het 'n trekker vir elke doel. Of jy nou 'n wa of 'n planter wil sleep die T6000-reeks kan dit hanteer.[...]