Auto Command™

New Holland se groottrekkerreeks

Die groot trekkers van New Holland bestaan uit drie reekse. Die T9-, Genesis® T8- en T7 HD-reekse is almal toegerus met die PLM Intelligence™- stelsel (Precision Land Management System with Intelligence). Die T7 HD-reeks is die nuutste toevoeging tot hierdie groot segment en beskik oor die nuutste fase V-tegnologie[...]

0
Go to Top