Nedbank
Agrico and Nedbank join forces to provide innovative funding solutions for producers
Agrico are thrilled to announce that they have partnered with Nedbank Commercial Banking, to offer the farmer enhanced financing options for your new centre-pivot irrigation systems. Agrico and Nedbank share a deep commitment to supporting the agricultural sector as a key contributor to the South African economy. They recognise[...]
Landbou in 2023 en wat om in 2024 te verwag
deur John Hudson, hoof van landbou: Nedbank 2023 was 'n moeilike jaar. Dit het noukeurige stuurmanskap geverg en in baie opsigte was dit 'n jaar van konsolidasie en herstel, veral vir uitvoere. En hoewel daar 'n mate van verligting van insetkoste was, word boere steeds met vele uitdagings en[...]
Sustaining existing trade partnerships and finding new markets is imperative for South African agriculture
South Africa (SA) is in the enviable position of being a net exporter of agricultural products. Aside from the obvious contribution this makes to SA’s GDP and job creation, this, combined with excellent local production and 2 prior years of record exports, are the main reasons why SA has[...]
Nedbank: Saam is ons sterker – hoe samewerking met die regte vennote die landbousektor kan help floreer
Ten spyte van die vele uitdagings wat Suid-Afrika se landbouwaardeketting, wat tussen 10% en 12% tot die land se algehele ekonomiese uitset bydra, moet trotseer, bied dit steeds gulde geleenthede. Te danke aan hoë oespryse en aanvraag asook stewige uitvoeraktiwiteit is die landbousektor een van min wat sedert die[...]
Die onderhoud van bestaande handelsvennootskappe en die ontginning van nuwe markte is noodsaaklik vir Suid-Afrikaanse landbou
Suid-Afrika (SA) is in die benydenswaardige posisie om 'n netto uitvoerder van landbouprodukte te wees. Afgesien van die ooglopende bydrae wat dit tot SA se BBP en werkskepping lewer, is dit, tesame met uitstekende plaaslike produksie en rekorduitvoere die afgelope 2 jaar, die hoofredes vir voedselsekerheid in SA en[...]