John Hudson
Die onderhoud van bestaande handelsvennootskappe en die ontginning van nuwe markte is noodsaaklik vir Suid-Afrikaanse landbou
Suid-Afrika (SA) is in die benydenswaardige posisie om 'n netto uitvoerder van landbouprodukte te wees. Afgesien van die ooglopende bydrae wat dit tot SA se BBP en werkskepping lewer, is dit, tesame met uitstekende plaaslike produksie en rekorduitvoere die afgelope 2 jaar, die hoofredes vir voedselsekerheid in SA en[...]
Nedbank is ՚n bank vir boere
’n Boerdery is ’n onderneming, en ’n onderneming het kontantvloei en finansiering nodig om te groei. ’n Betroubare diensverskaffer wat verstaan wat jou boerdery behels, kan jou help om jou doelwitte te bereik. Daarom het Nedbank Kommersiële Banksake se Landbou-afdeling oor die afgelope dekade moue opgerol om die boer[...]