Nedbank
Digitale transformasie is dringend nodig om voedselvoorsieningstelsels te transformeer
Globale voedselstelsels is vandag onvolhoubaar vir beide mens en planeet. Behalwe dat dit teen 'n hoë omgewingskoste funksioneer, word een derde van die opbrengs vermors, wat onvoldoende voeding vir miljarde mense en onvoldoende vergoeding vir produsente tot gevolg het. Om ons groeiende bevolking met al hoe minder hulpbronne te[...]
Nedbank is ՚n bank vir boere
’n Boerdery is ’n onderneming, en ’n onderneming het kontantvloei en finansiering nodig om te groei. ’n Betroubare diensverskaffer wat verstaan wat jou boerdery behels, kan jou help om jou doelwitte te bereik. Daarom het Nedbank Kommersiële Banksake se Landbou-afdeling oor die afgelope dekade moue opgerol om die boer[...]
Help digitale innovering om landbou in Suid-Afrika toekomsbestand te maak?
Landbou het ’n amper onmoontlike taak: Hoe moet dit voldoen aan die voedselvereistes van ’n wêreldbevolking wat na verwagting teen 2050 9,7 miljard sal wees met natuurlike hulpbronne wat reeds verminder het en steeds daal? Boonop het die pandemie swakhede uitgelig in ’n voedselsisteem waarin 33% van alle geproduseerde[...]
Nedbank Winterton maak ‘n in-die-winkel-tak oop
Nedbank het vandag amptelik sy jongste in-die-winkel-tak by Hinterland in Winterton bekend gestel. Nedbank is toegewy daaraan om toegang tot bankdienste in groeiende gemeenskappe regoor Suid-Afrika te verhoog en is tans die enigste bank wat bankdienste in ‘n winkel in Winterton, ‘n klein dorpie teen die Tugela-rivier, bied. “Hierdie vennootskap[...]