merino
Eerste Merinodag by Woordfees op Stellenbosch
Die eerste Merinodag by die US Woordfees op Stellenbosch is met groot sukses deur Agri-Expo aangebied. Die waardeketting van die Merino is uitgebeeld deur Merinoskape op uitstalling, Merinowol in verskillende stadiums van die kamproses en gesogte Merinowolkledingstukke. Die hoogtepunt van die dag was die Merino-lamsboudproe, wat reeds weke gelede[...]
Wolmark daal vir die eerste keer in 2017
Op die 19de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,6% gedaal en op 15470c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer -3,77% laer as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos[...]
Wolmark styg weer
Op die 18de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,8% gestyg en op 15885c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 18462 (+4,7%) 21 µ[...]
Wolmark styg weer
Op die 15de wolveiling van die 2016/2017-seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,4% gestyg en op 15540 c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 14,77% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was[...]
Wolmark hoër as ‘n jaar gelede
Op die 14de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -1,0% gedaal en op 15318c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,79% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos[...]