merino
Jongooiklubs hou interskoukompetisie in die Karoo
“Merino-boere in Suid-Afrika moet weet dat dit ’n voorreg is om in hierdie stadium in die wolbedryf te wees.” So sê Louis de Beer, besturende direkteur van Cape Wools. Dit is juis hierdie gesogte posisie van wolboere wat Diederik Vermeulen, NWKV-bestuurslid, skaap- en beesboer, laat besluit het om die[...]
Interskoukompetisie tussen jongooiklubs
Philipstown is ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap wat in die middel van die hartklop van die Merino-wêreld lê. Hier poog elke Merinoboer om sy ras te verbeter en die liefde daarvoor elke dag uit te leef. Dit is seker ook die rede hoekom die oudste Jongooiklub in die[...]