Limagrain
Vir die beste opbrengs en diens, koop Limagrain se kultivars
Limagrain is bekend vir staatmaker kultivars en uitstekende diens, met 60 jaar se kennis agter die rug kan jy verseker wees dat die Limagrain span die pad saam met jou stap. By NAMPO Kaap hierdie jaar het hulle bietjie met die Wes-Kaap boere oor hulle koring kultivars gesels. “LG[...]
Limagrain: Boer koop staatmaker saad en wen ‘n kampwaentjie
Hierdie jaar vier Limagrain hulle sestigste bestaansjaar. Hierdie internasionale saadmaatskappy is bekend vir hulle staatmaker saadkultivars wat vir boere regoor die wêreld jaar na jaar ‘n goeie oes lewer. In Suid-Afrika steek die Limagrain saad ook nie af nie en hulle het geel- en witmieliekultivars wat floreer in die[...]
VIDEO: Limagrain waentjiekompetisie-wenner: Piet Steenkamp
Boer Piet Steenkamp van Bothaville was die gelukkige wenner van Limagrain se boswaentjie-kompetisie. Hy doen al sewe jaar lank besigheid met Limagrain! Boere moes 100 sakkies saad koop om te kwalifiseer om die waentjie te wen. Piet het 'n klomp saad by Limagrain gekoop en toe sê sy verkoopsverteenwoordiger[...]
Mik na maksimum wins met nuwe mieliekultivars van Limagrain
Vir die afgelope sestig jaar in die globale saadbedryf, dra Limagrain Field Seeds by tot verhoogde winsgewendheid op die plaas, asook volhoubare voedselsekerheid, sodat die volgende geslag jong boere ook suksesvol op die plase kan sake doen. Limagrain Field Seeds se sukses word aangevuur deur die feit dat die[...]
VIDEO – Limagrain by NAMPO: 60 jaar sterk
Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. By NAMPO 2025 het hulle hul wêreldklas-mieliekultivars[...]