Lamb Champs
Lamb Champs kondig vennootskap aan met Karoolam-konsortium vir komende kompetisie in Graaff-Reinet
Lamb Champs is verheug om ’n nuwe vennootskap met die Karoolam-konsortium aan te kondig vir die komende Karoo Lamb Champs-kompetisie, wat op 14 Desember in Graaff-Reinet plaasvind. Hierdie vennootskap is ’n enorme mylpaal vir Lamb Champs, aangesien dit nog ’n element van egtheid aan die oorsprong (geografiese aanduiding (GI))[...]
Lamb Champs 2024: Die Vrystaat bied ’n viering van plaaslike lamsuitnemendheid aan
Die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief (Saai) is opgewonde om die wenners van die Lamb Champs Reitz 2024-kompetisie aan te kondig, waar die beste lamsvleis in die Vrystaat ten toon gestel en gevier is. Hierdie geleentheid, wat by die Bielie Mielie Feesgronde in Reitz gehou is, het 37 plaaslike boere meegeding om[...]
VIDEO: Smul saam met Case IH by Lamb Champs 2024
Lamb Champs is ’n jaarlikse fees waar skaap- en bokboere die geleentheid kry om mee te ding vir die beste, gesondste en smaaklikste spit. Hierdie jaar het Lamb Champs by die Botaniese Tuin in Pretoria plaasgevind. Case IH is ’n trotse borg van hierdie geleentheid! Die skaap was lekker,[...]
Île-de-France-boer wen Lamb Champs 2024
Almal is lief vir ’n stukkie sagte, sappige, souterige lamsvleis. Só lekker dat jy sommer jou vingers wil aflek. Om nie eers te praat daarvan as dit op ’n spit gebraai word nie! En daarom is dit geen verrassing dat Lamb Champs 2024 soveel aftrek gekry het nie. [...]
Nathan Naudé het Suid-Afrika se beste lamsvleis
Die familieboerorganisasie Saai en Buffelsfontein Brandewyn het op 2 April 2022 Lamb Champs by Harlequins Rugbyklub in Pretoria aangebied in die soeke na die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika. Tydens Lamb Champs is 50 familieboere van reg oor Suid-Afrika se lammers op die spit gebraai en elke lam is individueel deur 10[...]